Bungalow 31
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Doempie Rylaan, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 755 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Bungalow 31 is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die idilliese kusdorpie Pearly Beach, wat asemrowende see-uitsigte bied en 'n ideale toevlugsoord vir gesinne of vriende binne loopafstand van die strand.
Die kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer bevat 'n drie-stapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo, terwyl die tweede badkamer toegerus is met 'n bad, stort, toilet en wasbak. 'n Enkelslaapbank in die sitkamer bied slaapplek vir 1 ekstra gas.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer, eetkamer en 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste kan ontspanne buite-etes rondom die vuurput geniet terwyl hulle panoramiese see-uitsigte inneem, of die direkte toegang tot die strand ten volle benut vir aktiwiteite soos staan-op-paddleboarding en swem.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 123
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Doempie Rylaan, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Bungalow 31 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Doempie Rylaan, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang