Successfully reported
+20

Bungalow on 66

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Henderson Road, Town Hill, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 305 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Bungalow on 66 is in Town Hill, langs die bekende Comrades Marathon-roete, geleë. Hierdie selfsorg-eiendom is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspannende wegbreek.

Die bungalow bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 3 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, terwyl 'n enkelbed in die leefarea voorsien word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan afkoel in die sprankelende swembad, ontspan in die tuin met 'n goeie boek, of die kleintjies vermaak by die kinderspeelplek. Vir diegene wat aktiwiteit soek, is 'n tennisbaan beskikbaar. Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkering.

Verskeie restaurante is binne 7 minute se ry van die eiendom af. SuperSpar Parklane is 2.5 km weg, terwyl die Pietermaritzburg-skougronde slegs 2 km van die bungalow af is. Pietermaritzburg-lughawe is 9 km weg, en King Shaka Internasionale Lughawe kan in ongeveer 1 uur en 30 minute bereik word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 66 Henderson Road, Town Hill, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bungalow on 66 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 305
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 305
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 305
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Henderson Road, Town Hill, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA166f154920760da9e4d254db6badc4cd3c050feb062c0d4960cb1c95f38e6605820e69d1e4b72a9f1ae1c36ca23c0c267ca7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 305 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 66 Henderson Road Town Hill 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.587465 30.357859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang