Buona Notte Suites
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 3rd Avenue, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Buona Notte Suitesis in die skilderagtige dorpie Randburg, Linden, geleë. Die dorp word deur 'n verskeidenheid vrugteplase en perskebome omring en is vir sy versnit van Afrika en Italiaanse estetika bekend. Buona Notte Suites bied gerieflike selfsorgverblyf en etes is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Dié gastehuis bied verblyf in 4 pragtig ingerigte kamers met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Daar is ook mikrogolwe, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe, japonne en handdoeke. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan ontbyt, middag- en aandete in die eetarea of op die stoep met uitsigte oor welige tuine geniet. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-areas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Eddie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 3rd Avenue, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink Buona Notte Suites het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 3rd Avenue, Linden, Randburg, 2195, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang