Burnham House B&B
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Burnham Drive, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Burnham House B&B is perfek tussen die 2 eksklusiewe dorpe Umhlanga Rocks en La Lucia, by die warm Indiese Oseaan geleë. Die personeel by die B&B is opgelei om vir jou die vriendelikste en lekkerste verblyf te bied. Die akkommodasie is perfek geleë vir sakereisigers en paartjies.
Akkommodasie beskik oor 6 kamers en elke kamer bied slaapplek vir 2 gaste. Al die kamers is smaakvol versier en ingerig met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, lugversorging, 'n yskas, TV met DStv en waaiers.
Daar is geriewe soos 'n swembad en dek, 'n gaste sitkamer, biblioteek, gastekamer, kantoorgeriewe, wasgoedgeriewe, WiFi, braaigeriewe, konferensiefasiliteite en veilige parkeerplek op die perseel. Die B&B is troeteldiervriendelik. 'n Volledige kontinentale- en Engelse-ontbyt word bedien.
Daar is doendinge soos perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide wandelinge, bergfietsry, swem en tennis in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jeannie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 42 Burnham Drive, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Burnham House B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Burnham Drive, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang