Successfully reported
+77

Busa House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 B Burger Street, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Busa House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf wat sentraal in Witrivier geleë is. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.

Daar is 8 pragtige kamers en 4 kampeerplekke, elk met privaat badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, linne, badhanddoeke, privaat ingange, kombuisies, leefareas en privaat stoepe met braaigeriewe. Elke kamer het 'n TV en gratis WiFi. Die kampeerplekke het 'n privaat kombuisie en 'n kragpunt.

Gaste kan in die welige tuin ontspan en in die gemeenskaplike swembad afkoel. Daar is ook 'n kinderspeelarea en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby restaurante, kitskosrestaurante, winkels en die R40.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Stephanie S
Gesin met tieners
5.0
Stil en rustig, skoon en netjies. Baie lekker ervaring, Pinky is 'n puik gasvrou! Privaat ablusi is elke dag skoongemaak. Stil en rustig.
Jul 2025
Nadia E
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Best stay ever, the place was in top shape. Love my stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Markus F
Saam met vriende
5.0
Fantastiese kuier! Uitstekende waarde vir geld. Pragtige staanplekke! Picky het uit haar pad gegaan om ons te help! Ons gaan beslis weer daar kamp!
Apr 2025
Lina En Gerry S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en gemaklik. Ons verblyf by Busa House was baie gemaklik. Ons kon met gemak al die rugbywedstryde betyds bywoon a.g.v. die goeie ligging, asook...
Sien meer
Apr 2025
Jessica R
Gesin met tieners
5.0
Great stay. Great location, beautiful apartments, clean and safe. Definitely recommending Busa House.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pinky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 82 B Burger Street, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Busa House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 B Burger Street, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08c6e12aa148a99b8f5be25dfffd447e48afd90ed6cf97cae62290953d1c72c13014343301fe1772fd6fcfb4afca16de5296?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 82 B Burger Street White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.346729675584 30.99422279169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang