Successfully reported

Bush Dream

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Francois V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Very nice place - enjoyed the stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bush Dream
It was a pleasure hosting you.

Steve M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Really had fun. Very good but remember, a large number of people make noise and it's not nice for security to keep coming due to complaints. In the future, if there are a large number of people, give them a place where there are no neighbours that will complain. Otherwise, the place is brilliant. We really had fun. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bush Dream
You are welcome, Steve. We value you.

Johan E
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Good. Stay was good. Reported 1 broken chair on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Heerlike wegbreek. Dis 'n baie oulike plek met al die nodige geriewe, selfs 'n skottelgoedwasser. Baie diertjies wat kom kuier het en baie vermaak verskaf het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Ons het dit geniet om so in die natuur te wees. Die olifante het vir ons kom ku. Baie lekker gebly, gerieflik met alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Bush Dream
Hoop julle kom weer spoedig kuier.

Alizia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2024

Short notice weekend getaway. Lynette that assisted us with check-in arrangements on short notice was excellent, communicated requirements and instructions very well. The unit is situated at the end of Elephant Lodge Street, nice for privacy. The unit is decently equipped; overall, the unit possibly needs some upgrading. Camp chairs that need fixing or replacing. Bedding was lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marcio D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Relaxing and peaceful. A lot of animals around the house. Amazing place to stay, the elephants come close to the house and amazing views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Bush Dream
Thank you. We hope to see you again.

Wian P
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Des 2024

Net net genoeg. Die eenheid was net ok. Hoogtepunte was die skottelgoedwasser en die bedlinne. Die braai-area is verwaarloos en die French drain reuk was heel naweek 'n rede om liewer binne te wees as buite. Die eenheid het als wat nodig is, maar nie alles is in goeie kondisie nie. Ek kon sien daar word nie aandag gegee meer hier nie. Ek moes deur handvatsels skroewe indraai om dit te kan gebruik. Een van die aircon remotes is verkeerde maak, so werk nie met enige units nie en ons moet die ander deel tussen die kamers ens. gebroke sker en gekraakte glase en vuil braai-bakke in die kas. Nie seker of daai van my breekbare deposito gaan afkom nie. Sal liewer volgende keer na die buurhuise gaan wat kla opgegradeer is en goedkoper is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Helma V
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Nov 2024

Rustige atmosfeer, maar effens verwaarloosde eiendom. Alhoewel ons lekker saam met ons vriende gekuier het, sal ek nie weer soontoe gaan nie. Die leefvertrek is effens beknop en daar was net te veel dingetjies wat net effens verwaarloos was. Die gasvrou is moeilik bereikbaar agv die gebrek aan netwerkdekking, maar sy het probeer om ons probleme betyds op te los. Die beddegoed is pragtig en skoon en die water en ligte het geensins gepla nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ponalo Martin M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

It was nice. It's a nice lodge and very clean. I would recommend it to other people who want to book it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bush Dream
Thank you Ponalo. We hope you visit again

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 312

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecad91b7840acdb266ebc99441d0dc7f7e7795518c6463a94165bc2cab890b3df52f6b744a08c539f89a7a78549cb0efdc93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.823180232268 28.061578966778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang