Bush Dream
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bush Dream is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir 6 mense in die bekende Mabalingwe Natuurreservaat.
Die veelverdiepinglodge beskik oor 3 slaapkamers, 3 en suite-badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en het en suite-badkamers wat toegerus is met 'n stort, 'n bad en 'n toilet, en vir gerief word linne en handdoeke voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg of die etenstafel geniet word.
Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, en lei na die braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.
Die oord spog ook met 'n magdom geriewe en doendinge soos wildritte, wildkyk perde, koue en verhitte swembaddens, en 'n buitespa.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 24
Resensies 312
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Bush Dream het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang