Successfully reported

Bush Lovers Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Julian V
1 nag
5.0
Sep 2025

Fantasties, alles wat mens nodig het, en dalk bietjie meer. Vir seker, Bush Lovers Lodge sal vir seker my keuse wees van verblyf sou ek ooit weer in Modimole moet oornag. Michael was 'n fantastiese gasheer en kon nie genoeg vir mens doen nie. Sy staf verdien ook 5 sterre. Ongelooflik hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marize A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Goeie waarde vir geld. Dit is baie mooi en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels G
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Baie netjiese plek. Baie lekker gebly. Baie netjiese plek. Het alles wat nodig is vir 'n lekker kuier en braai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Good stay. Enjoyed our stay. Good breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corene C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Sal aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Dis presies soos die foto's adverteer het. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great stay, awesome service couldn't ask for better! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ethan M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Lovely. Very lovely. Facilities were clean. House was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette G
1 nag
5.0
Mrt 2024

Sou graag 'n TV wou hê. Baie mooi plek, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Rustig natuurskoon besonderse geriewe. Pragtige Bosveld venue, rustige natuurskoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bush Lovers Lodge, Elandspoort, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YjdhYzQ4LWM2ZDYtNDg1ZS04YjU0LTM1NzMzMTcwODQzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Bush Lovers Lodge Elandspoort 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.651932 28.375646
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang