Successfully reported
+27

Bush Meets Ocean

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salie Street, Bushmans Creek, Bushmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 560 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bush Meets Ocean is 'n bekoorlike selfsorghuis in Bushmansriviermond, in 'n veilige privaat wildreservaat waar njalas, sebras, rooibokke en kameelperde vry rondloop, ideaal vir diegene wat 'n rustige wegbreek soek.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en daar is gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n dek met 'n swembad, sonstoele en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n hek. Gaste kan ook die see hoor en ruik, en wakker word met die sonsopkoms terwyl hulle 'n kort wandeling na die riviermond en die strand neem. Die verblyf het 'n omsetter in die geval van kragonderbrekings.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Salie Street, Bushmans Creek, Bushmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bush Meets Ocean het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 560
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 560
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 4 560
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salie Street, Bushmans Creek, Bushmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa96e171a179f407b1612f9301701fe423483864b610920533aad84803f5e92c4319320de9c119132a254d616bccf9b879963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 560 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Salie Street Bushmans Creek 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.690180394701 26.646126934835
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang