Bush Villas on Kruger
Beskrywing
Die villa beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderkamer en bied slaapplek aan 8 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die solder het 4 enkelbeddens en gaste maak van 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n toonbank waar gaste hul maaltye kan geniet. Van die huise het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Die sitkamer lei na 'n houtdek met 'n groot etenstafel, gemaklike stoepmeubels en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
daily cleaning services including WiFi parking 24/7 security baby cot upon request
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie by die lodge toegelaat nie.
Toegang word strenglik toegestaan tot die aantal persone op die bevestiging. Enige bykomende persone moet by die bespreking gevoeg word en voor aankoms betaal word.
Geen dagbesoekers word op die eiendom toegelaat nie, tensy vooraf bevestiging deur die bestuur verkry is. Geen harde musiek, partytjies, ens. nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die villa beskik oor 2 slaapkamers en 'n solder en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die solder het 2 enkelbeddens en gaste maak van 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n toonbank waar gaste hul maaltye kan geniet. Van die huise het 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Die sitkamer lei na 'n houtdek met 'n groot etenstafel, gemaklike stoepmeubels en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
daily cleaning services including WiFi parking 24/7 security baby cot upon request
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie by die lodge toegelaat nie.
Toegang word strenglik toegestaan tot die aantal persone op die bevestiging. Enige bykomende persone moet by die bespreking gevoeg word en voor aankoms betaal word.
Geen dagbesoekers word op die eiendom toegelaat nie, tensy vooraf bevestiging deur die bestuur verkry is. Geen harde musiek, partytjies, ens. nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 De Kuiper Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang