Successfully reported
+26

Bushbaby

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 434 Vingerpol, Leeupoort Vakansie Dorp, 0486, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Bushbaby is 'n rustieke huis wat selfsorgverblyf in die bosveld met vrylopende diere in Leeupoort Vakansie Dorp bied.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer wat tot 5 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping geleë en is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer is op die boonste vloer geleë en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en wasmasjien.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttafel met sitplek. Die leefarea het sitplek en trappe wat na die slaapkamer op die boonste vloer lei.

Gaste kan veilige parkeerplek, 'n buitebraai- en lapa-area, 'n swembad en 'n houtdek met sitplek en 'n boma geniet. Voëlkyk, fietsry, begeleide staptogte, bergfietsroetes en wildkyk is beskikbaar op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Leon V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Very clean and lots of animals.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Audrey V
Saam met lewensmaat
5.0
The stay was good. The stay was good; we really enjoyed the relaxed atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Zeralda M
Gesin met tieners
5.0
Ons het ongelooflik lekker gekuier by Bushbaby. 17 - 20 Julie 2025 - Die kuier by Bushbaby het al ons verwagtinge oortref. Ons het ongelooflik lekker ...
Sien meer
Jul 2025
David B
5.0
Perfekte verblyf vir 'n naweek in die bos. Ons het baie lekker by Bushbaby gekuier! Die diere loop oral buite die huis. Suzette was baie behulpsaam en...
Sien meer
Mei 2025
Zelda H
Saam met lewensmaat
5.0
Awesomeness. It was a battle to get to the place as the one bridge was out of order, but the stay was awesome and I will book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 434 Vingerpol, Leeupoort Vakansie Dorp, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Bushbaby het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 434 Vingerpol, Leeupoort Vakansie Dorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91909940b32ab85eb4ed8f539b9fe03e038cc3f40205de22969341981e3af81ba32810f45b0bfcfa10a7c0b4548f3635d5cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 28 5 1 5 434 Vingerpol Leeupoort Vakansie Dorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9213569408 27.643845069498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang