BushBaby Cabin
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Meerenbosch, Middlevlei Estate, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R660 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die BushBaby-hut is 'n selfsorg-houthuis, ideaal vir 'n romantiese wegbreek, geleë in die veilige, toegangsbeheerde Meerenbosch-landgoed naby Fisherhaven, en slegs 20 minute van Hermanus af.
Die hut is pragtig geleë in die melkhoutwoud. Dit het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir tot 2 gaste. Die slaapkamerarea bevat 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak, en warm water word voorsien deur 'n gasgeiser.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die leefarea bevat 'n eetkamertafel en bankies, gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die skuifdeur maak oop na 'n patio en 'n dek met 'n piekniekbankie.
Die Meerenbosch-landgoed bied ook 'n gemeenskaplike swembad, 'n klubhuis, tennisbane en tafeltennis. Dit is geleë langs die Botrivier-lagune, met 'n privaat paadjie vir toegang, en hierdie verborge juweel bring jou na die natuur se voordeur. Wees op die uitkyk vir die rondlopende wilde perde en 'n verskeidenheid voëllewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 24 Meerenbosch, Middlevlei Estate, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink BushBaby Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Meerenbosch, Middlevlei Estate, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang