Successfully reported
+19

BushBuck Farm Eco-Retreat | Take a Break Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushbuck Farm Eco-Retreat, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

BushBuck Farm Eco-Retreat | Take a Break Cabin is 'n knus, privaat selfsorgeenheid op BushBuck Farm in Humansdorp, 'n dorp in die Oos-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek in die natuur soek.

Die oopplan-eenheid het bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid het 'n etenstafel met stoele, 'n klein sitarea en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Alle breekware en eetgerei word voorsien.

Daar is 'n warmbad met 'n uitsig oor die tuin op die onderdakbalkon. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie verblyf is naby die St. Francis en Oesterbaai.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Dee Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Bushbuck Farm Eco-Retreat, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink BushBuck Farm Eco-Retreat | Take a Break Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushbuck Farm Eco-Retreat, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5e68eb8c5a0767ba21a7bee7cf8870fd890999efc93f480dc52f674f15778e4de740b428ac1ee396a7f97e57fed7d190f34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Bushbuck Farm Eco-Retreat Humansdorp 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.087026229031 24.693148690807
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang