Successfully reported
+118

Bushman Valley

  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman Valley, Klaarstroom Road/R407, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bushman Valley Lodge, genestel in die Oukloofberge, is deel van die uitgestrekte 1200-hektaar Swartberg Privaat Natuurreservaat.

Slegs 5 km vanaf Prins Albert, bied ons lodge 'n verskeidenheid gemaklike selfsorgkothuise en houthutte. Elke eenheid is deeglik in die natuurlike landskap weggesteek en ontwerp om gaste 'n outentieke en rustige Karoo-ervaring te bied. Alle akkommodasie is volledig toegerus met privaat badkamers, kombuisgeriewe en knus leefareas om 'n ontspanne en aangename verblyf te verseker.

Boesman Valley is ook gerieflik geleë net 14 km vanaf die Gamkaskloof (Die Hel) afdraai, wat dit 'n perfekte basis maak vir verkenning. Gaste kan 'n verskeidenheid buitelugaktiwiteite in die reservaat geniet, insluitend skilderagtige staproetes en avontuurlike 4x4-roetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 220 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Deon N
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsonderlike natuurverblyf, totaal verskillend van verblyf binne-in die dorp. Die natuurskoon was asemrowend tussen die ruwe berge, terwyl die kothui...
Sien meer
Sep 2025
Cecile K
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was hemel op aarde gewees, sal weer teruggaan. Ons het dit baie geniet. Beste plek om te bly en so rustig. Alles is baie netjies en skoon. Die per...
Sien meer
Sep 2025
Brian M
5.0
Peaceful and well kept. Beautifully set out spot on the doorstep of the Swartberg.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Joshua H
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, practical, stars! Only a stone's throw away from both the Swartberg Pass and Prince Albert. A great base for if you would li...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Tinus S
Saam met vriende
5.0
Lekker plek, vriendelike personeel en in 'n mooi omgewing naby Pins Albert. Luukse, ruim kothuise met alles wat benodig word om lekker te ontspan.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 220

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Bushman Valley, Klaarstroom Road/R407, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bushman Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman Valley, Klaarstroom Road/R407, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4a2420196264cf03e1126444e681df2728fb02304a0274f5958afb07abb3c5b64134791c768d907abb8cc3c6211c060149?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 220 5 1 5 Bushman Valley Klaarstroom Road/R407 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.257574785021 22.045655250549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang