Bushmans Rest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 8 Dorp Street, Bushman's River Mouth, 6190, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Bushmans Rest is in 'n rustige deel van Bushman's River Mouth geleë en bied selfsorg- en oornagverblyf.
Verblyf word gebied in 2 eenhede, die Rondawel en die Binnehof, wat albei slaapplek vir 2 mense bied.  
Die Rondavel is 'n ruim oopplan-eenheid en het 'n koningingrootte-bed. Die volledige en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Tee- en koffiemaakgeriewe, TV, plafon en 'n muurwaaier word voorsien.
The Courtyard is 'n oopplan-eenheid en beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Dié kamer het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, elektriese braaipan asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n omheinde binnehof met tuinmeubels, hierdie kamer is geskik vir gaste met klein hondjies.
Die eiendom bied veilige onderdakparkeerplek, individueel alarm, tuinbalke, gebruik van 'n omheinde plonspoel, braai-area en tennisbaan. 
Die eiendom is stapafstand van die rivier af en naby restaurante en winkels.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8 Dorp Street, Bushman's River Mouth, 6190, Oos-Kaap
- Gaste dink Bushmans Rest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 8 Dorp Street, Bushman's River Mouth, 6190, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang