Successfully reported
+24

Bushmans River Holiday Rental

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Salie Street, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bushmans River Holiday Rental is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Bushman's River Mouth geleë is. Hierdie verblyf is die beste geskik vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n mini-wegbreek naby die strand.

Dié vakansiehuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n ontbythoekie met kombuisstoeltjies. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet, en die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, kaggel en 'n platskerm-TV met WiFi en stroomdienste. Die skuifdeure maak oop na die patio, wat buitemeubels en braaigeriewe het, asook 'n grasveld. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Salie Street, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Salie Street, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8df7ed9467446ecb9d34bc4ee8e809dbd84f0bdbbf585aeb327b1290bd5cabb131924e31ae6a989add081245e158e3da43e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 8 Salie Street Boesmansriviermond 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.688080139411 26.65465908692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang