Bushpigs Haven - Manzini Chalets
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 McKenzie Street, Manzini Chalets, St Lucia, 3639, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 900 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Bushpigs Haven - Manzini Chalets is 'n selfsorghuis aan die St. Lucia-meeroewer en het slaapplek vir 8.
Dié huis het 'n Afrika-styl en beskik oor 3 kamers wat 2 badkamers deel. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n dubbelwasbak, die tweede badkamer het 'n stort. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 kamers het 'n koningingrootte- en 'n enkelbed.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die verhewe stoep met 'n uitsig oor die swembad. Die sitarea lei ook na die stoep.
Daar is 'n swembad en 'n tuin. Gaste kan ook die blouapies, streepmuishonde, bokke, voëls en seekoeie dophou.
Bushpigs Haven - Manzini Chalets is 200 m vanaf verskeie winkels en restaurante, en 2 km van die strand af. St. Lucia bied verskeie trekpleisters en doendinge, soos visvang, seekoei- en krokodiltoere, en die St. Lucia Wildreservaat wat 'n Wêrelderfenisgebied is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Marleentjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 100 McKenzie Street, Manzini Chalets, St Lucia, 3639, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bushpigs Haven - Manzini Chalets het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 McKenzie Street, Manzini Chalets, St Lucia, 3639, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang