Successfully reported
+83

Bushriver Lodge

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 1 Farm Oxford, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bushriver Lodge is op die oewer van die Olifantsrivier geleë, naby die Krugerwildtuin en net 25 km vanaf Hoedspruit. Die lodge is uniek geleë tussen die welige natuurlike endemiese rivierplantegroei en bome op die oewer van die standhoudende Olifantsrivier.

Bushriver Lodge bied gaste selfsorgverblyf in luukse, lugversorgde eenhede of chalets met volledig toegeruste kombuise en privaat braai-areas.

Die hooflodge sentrale kompleks het 'n baie groot hout uitsigdek wat gedeeltelik oor die bekende Olifantsrivier strek wat die tuiste is van 'n ware menigte seekoeie, krokodille, visse en watervoëls.

Die reservaat bied 'n magdom potensiële aktiwiteite vir gaste, insluitend maar nie beperk nie tot, voëlkyk, selfaangedrewe wildritte om onder andere njalas, sebras, kameelperde, rooibokke en die vele ander wildspesies wat die reservaat vermeerder te besigtig. Vir die fiksheidsbewustes is daar ook verskeie stap-, draf- en roetedrafroetes en 'n bergfietsroete is ook beskikbaar.

Die chalets en die hooflodge het beide betroubare WiFi-verbindings en werkareas wat Bushriver Lodge die ideale plek maak vir afstandwerk. Gaste kan 'n skemerkelkie geniet op die dek wat oor die rivier uitkyk.

Bushriver Lodge is sentraal geleë en is die ideale plek om die nabygeleë Krugerwildtuin, die Panoramaroete en die omliggende Laeveld te verken. 'n Wye verskeidenheid aktiwiteite word aangebied of kan gereël word om te verseker dat jou verblyf by ons so onvergeetlik, genotvol, opwindend en ontspanne as moontlik bly.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ansie A
Besigheidsreis
5.0
Comfortable beds, clean linen, beautiful surroundings. If you'd like a place that's peaceful and close to nature, this is the place for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Dawn W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi plek langs die rivier. Baie mooi reg langs die rivier, so rustig! Die kamer was baie mooi, skoon en ruim, die personeel het baie moeite gedo...
Sien meer
Apr 2025
Michael S
Saam met lewensmaat
4.0
We had a good time at Bushriver Lodge. Really enjoyed our stay at Bushriver Lodge.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Magie M
Saam met vriende
5.0
Awesome. The best ever. Thank you Inez for the hospitality. She communicated with us from morning till we arrived.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2022
Renè M
Saam met lewensmaat
2.8
Pragtige uitsig. Mooi kamer. Ons was baie teleurgestel in die hele besigheid. Ons het dit as selfsorg gesien maar blykbaar was daar 'n kombuis wat ons...
Sien meer
Feb 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Inez Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Portion 1 Farm Oxford, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Bushriver Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 1 Farm Oxford, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfae8cd22b9460795c62b0731d35c4461591fc8425049840eacf45b124411880922c6cb7e8f90ae734a0d7871473bd989e25c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Portion 1 Farm Oxford Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.224294317514 30.818793475628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang