Bushveld Bivouac Trails Camp
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed Farm, Portion 2, Mica, 1380, Limpopo
- Vanaf R4 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bushveld Bivouac Trails Camp is op 'n 300 hektaar plaas met 'n wye verskeidenheid vlaktewild geleë en is in Limpopo geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat in die natuur wil ontspan. Hierdie tente is ongeveer 4 km vanaf Mica geleë.
Die Trails Camp is gebou bo 'n droë rivierbedding met asemrowende uitsigte en beskik oor 2 safari-tente op dekke wat 4 gaste akkommodeer. Elke tent is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is 'n pragtig ingerigte gemeenskaplike vermaakarea met komplimentêre WiFi, 'n kombuis toegerus met 'n yskas, gasstoof en oond, 'n eetarea, sitkamer, 'n kaggel, swembad, sondek en boma, alles aangedryf deur sonkrag.
Gaste kan langs die swembad sit of knus langs die boma, werk inhaal, hul voëlkykvaardighede verbeter, of fokus op hul fiksheidsvlakke op ons staproetes en fietspaaie.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed Farm, Portion 2, Mica, 1380, Limpopo
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed Farm, Portion 2, Mica, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang