Bushveld Bivouac Bush Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed farm, portion 2, Mica, 1820, Limpopo
- Vanaf R3 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bushveld Bivouac Bush Cottage, geleë op 'n 300-hektaar plaas met 'n wye verskeidenheid vlaktewild, is 'n lieflike selfsorg-akkommodasie sonder internettoegang. Hierdie kothuis is ongeveer 4 km van Mica af geleë.
Hierdie oopplan-kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer, leefarea, kombuisie en 'n badkamer. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is volledig toegerus met alle toebehore, 'n tweeplaat-gasstoof, yskas en vrieskas. 'n Koffiestasie met komplimentêre filter- en kitskoffie, 'n verskeidenheid tee, suiker en beskuit. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n houtdek wat spog met oorvloedige voëllewe en majestueuse flora en 'n plonspoel, sonstoele en 'n buitestort het. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus byderhand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed farm, portion 2, Mica, 1820, Limpopo
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushveld Bivouac R40, Lekkergoed farm, portion 2, Mica, 1820, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang