Successfully reported

Bushveld Magic

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizanne Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Aangenaam. Dankie vir 'n aangename wegbreek by Bushveld Magic. Die plek was skoon en toegerus met alle benodighede. Ek beveel die plek hoogs aan vir 'n stil en rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Bushveld Magic
Liewe Lizanne en familie, dankie vir julle ondersteuning. Julle was lieflike gaste en ek verwelkom julle graag weer. Geseënde kersseisoen en 'n mooi nuwe jaar. Renate

Rosie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was absoluut heerlik, kon afskakel en die stilte geniet. Het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Baie netjiese ten volle toegeruste plek. Stil, pragtig en was bederf met zebras en bokkies se besoeke asook die leeus se gebrul vroeg oggend, sal jul vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Bushveld Magic
Baie dankie, ek sal julle enige tyd weer as my gaste wil groet. Mooi bly.

Elzerie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

5* verblyf en omgewing. Dit was 'n belewenis. Renate het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons kan definitief Bushveld Magic aanbeveel. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Baie, baie netjies plek en ek sal beslis teruggaan so gou moontlik. Bonus is om 'n goeie kans te staan om die groot vyf te sien. Vier jong mannetjie leeus het ons bietjie een oggend wakker gemaak wat wonderlik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Bushveld Magic
Thank you so much George. We look forward to have you as our guests again. Sincere regards.

Paul V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Rus vir die siel. Pragtig, stil en beslis die moeite werd. Dankie aan Renate vir al jou moeite en reëlings. Dankie aan Johannes vir 'n wonderlike vroegoggend wildrit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R48 Rust De Winter Road, House 9 Hunter's Pride Estate, Hammanskraal, Dinokeng Game Reserve, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92d5c58f1d16e1338ee773a9b5ae42592d65f6d939553054e82a261b2defbca7c58e5ca9e6f522eb5c3e35f1011a97f6166a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 R48 Rust De Winter Road House 9 Hunter's Pride Estate 0407 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.336080756581 28.375803699261

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang