Successfully reported
+56

SeeVakansie Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Bush Willow Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R12 780 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

SeeVakansie Huis is 'n ruim selfsorghuis vir tot 8 mense in die gewilde dorpie Jeffreysbaai, en is net 400 m van die strand af geleë.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en 'n binnebraai. Die eerste slaapkamer is op die onderste verdieping ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die ander 3 slaapkamers is bo geleë. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed wat ideaal is vir kinders. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Gaste moet asseblief hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word. of die 9-sitplek etenstafel.

Gaste kan ontspan in die knus eerste verdieping of grondvloer-sitkamer, en 'n binnebraai-area is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike stoep wat 'n ingeboude braai het, en kyk uit oor die omheinde tuin wat ideaal is vir honde.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge soos branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk, sandplankry, perdry, stap in die Kabeljous Natuurreservaat, berg- en vierwielmotorfietsry, gholfspeel. Gaste kan ook die Jeffreysbaai-branderplankry- of skulpmuseum besoek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 59 Bush Willow Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink SeeVakansie Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 12 780
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 780
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 12 780
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Bush Willow Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ea315dbe3b993b7c4100303f337571f3f430dec9c140254bd111ca84dc691d3b11b20a6838493e9495b4bbcf178cfed4fe8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 780 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 59 Bush Willow Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-14:00 10:00 -34.016912 24.923935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang