Successfully reported
+24

Buster's River Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 390 Crocodile Road, Marloth Park, 6571, Mpumalanga
  • Vanaf R4 400 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Buster's River Lodge is 'n selfsorgvakansiehuis wat op die oewer van die Krokodilrivier in Marloth Park geleë is, met pragtige uitsigte oor die Krugerwildtuin. Wild soos olifant, seekoei, krokodille, bokke, buffels en kameelperde word vanuit die gerief van 'n boonste balkon bekyk. Leeu, luiperd en renoster is minder gereelde besoekers, terwyl sebras en koedoes dikwels op die grasperk gesien word wei.

Dié grasdakhuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers binne die huis en 'n dubbelbed buite op die balkon en 2 enkelbeddens in die aangrensende boomhuis. Daar is 2 badkamers met storte en toilette en die hoofbadkamer is en suite en het 'n bad, stort en toilet. Drie van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die bo-dekke bied die perfekte plekke vir wildkyk. Een van die slaapkamers op die onderste verdieping en 1 van die slaapkamers op die boonste verdieping het lugversorging.

Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, ysmasjien, breekware, eetgerei, kombuistoebehore en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea beskik oor 'n kroegfasiliteit, rusbanke om op te ontspan, 'n eetkamer en TV-sitkamer. Daar is 'n groot vermaakarea met braaigeriewe, 'n swembad en oorgenoeg uitkykpunte. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie.

Buster's River Lodge is naby restaurante en winkelgeriewe geleë en sowat 27 km vanaf die Krokodilbrug-ingangshek van die Krugerwildtuin.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Leefareas 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 390 Crocodile Road, Marloth Park, 6571, Mpumalanga
  • Gaste dink Buster's River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 400
per nag, vir 11 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 400
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R 4 400
per nag, vir 11 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 390 Crocodile Road, Marloth Park, 6571, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6267ee1f31ec052f0aa88b05081e46a6d5c49a68866fdee364e79ceda212937ff9ccd9444c7c6811e6ae6da51a04d3a7b256?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 11 mense 4 5 1 4 390 Crocodile Road Marloth Park 6571 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.382953068989 31.759005781995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang