Butlers Place
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breakwater Lane, 53 Fleur Park, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
- Vanaf R3 745 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Butlers Place is 'n lieflike vakansiehuis op 'n veilige en privaat landgoed op die strand in Gordonsbaai. Dié lieflike hawedorp het pragtige strande en 'n Mediterreense klimaat, so dis ideaal vir 'n see-vakansie.
Die drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan volwassenes en 2 kleuters en beskik oor 'n groot balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Daar is 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Die kamers het toegang tot 2 badkamers met 'n bad en 'n stort of net 'n stort.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is ook 'n ingeboude braai-area en 'n TV met voorafbetaalde DStv Premium-kanale. Die balkon word via trappe bereik.
Gaste kan die warm sand van die pragtige strande geniet terwyl hulle 'n verskeidenheid watersporte soos swem, branderplankry, snorkel, sonbaai, bootvaart en visvang baasraak.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Noelene Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Breakwater Lane, 53 Fleur Park, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
- Gaste dink Butlers Place het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breakwater Lane, 53 Fleur Park, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang