Successfully reported

Butlersrail @ Butlershaven farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Adele V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Besonderse ervaring! Wat 'n besonderse ervaring om in so 'n unieke plek te bly! Ek kan dit ten sterkste aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dis baie oulik uitgesit en waarde vir geld. Pragtig, dis heeltemal iets anders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Unieke en besonderse verblyf op 'n trein. Hierdie puik verblyf laat mens verlang na die dae toe treinvervoer nog grootliks deel was van ons lewens. Alles is baie gerieflik en mooi ingerig, en gasvryheid is besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nola M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantasties! Beslis 'n ervaring wat ons sal onthou. Fantasties! Elske was baie vriendelik. Die trein was beslis 'n ervaring, sal dit aan almal in Kimberley voorstel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Unique and special. It was something special, unique and worth the visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjies, gesellig en vriendelik! Ons het werklik lekker gebly. Vriendelike mense, netjiese en gesellige plek. Ons sal beslis weer daar stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Skoon, snoesig, gerieflik. Baie lekker gebly. Baie skoon en goed toegeruste blyplek. Vriendelikheid vanaf eienaar asook vinnige bystand gekry met enige vrae. Sal definitief enige iemand verwys vir die oornagplek. Was 'n belewenis gewees om in die trein trok te bly. Het baie daarvan gehou dat die oorspronklikheid van die trok behoue gehou is. Het 'n mens 'n terugflits gegee in die geskiedenis van treinritte en hoe dit sou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pure plesier. Dit was heerlik en nostalgies. Die treinwa is goed toegerus met alles wat nodig is. Daar is selfs hout gelos vir braai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Ongelooflik mooi en lekker. Baie lekker ervaring. Aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butlershaven plaas, N12 Suid, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81ba4f51ba667f18a116798d5c530eaaba06c5e287f98d87914d9e003a19101171d02a9254053d0e1428bb861078474b3499?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 56 5 1 5 Butlershaven plaas N12 Suid 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.907028148745 24.677311331034
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang