Buttercup Barn @ Peace Corner
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 678 Janson Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Buttercup Barn @ Peace Corner skuil in die bekoorlike dorpie Dullstroom en bied 'n lieflike selfsorgtoevlugsoord aan diegene wat van die stadslewe wil wegbreek.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n luukse koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is 'n knus leefarea met 'n gemaklike bank, 'n TV teen die muur en 'n houtkaggel. Gaste kan by die etenstafel met sitplek vir 2 eet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Verder is daar 'n braai-area met 'n lieflike uitsig oor die welige tuine. Die kothuis is stapafstand vanaf die dorpie met 'n verskeidenheid restaurante en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Adriaan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 107
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 678 Janson Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Buttercup Barn @ Peace Corner het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 678 Janson Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang