Butterscotch B&B
Beskrywing
Die suite is gerieflik gemeubileer vir 2, bevat 'n koningingrootte-bed en 'n groot en suite-badkamer met slegs 'n stort. Die suite het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n Engelse ontbyt word in die kamer of op die patio bedien. Die suite is ook toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, en WiFi is beskikbaar. Die privaat ingang lei na 'n patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Partytjies of funksies word nie toegelaat nie.
Laat asb. vir Butterscotch B&B vooraf weet hoe laat jy gaan arriveer. Jy kan hierdie inligting verskaf in die "Nog iets" blokkie wanneer jy bespreek, of ons direk kontak met die kontakbesonderhede wat jy met bevestiging van bespreking ontvang.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite met lugversorging is ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n groot stort en 'n Victoriaanse bad. Die suite het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n Engelse of Kontinentale ontbyt word in die kamer of op die patio bedien. Die suite is ook toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en WiFi is beskikbaar. Die privaat ingang lei na 'n patio met 'n pragtige uitsig oor die swembad en tuin. Die suite het 'n tussendeur en kan by Ivy bespreek word vir 'n groep of gesin van 5.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Partytjies of funksies word nie toegelaat nie.
Laat asb. vir Butterscotch B&B vooraf weet hoe laat jy gaan arriveer. Jy kan hierdie inligting verskaf in die "Nog iets" blokkie wanneer jy bespreek, of ons direk kontak met die kontakbesonderhede wat jy met bevestiging van bespreking ontvang.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim suite het lugversorging en 'n privaat slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n TV. Die privaat badkamer het slegs 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Engelse ontbyt word in die kamer of op die patio bedien. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met geselekteerde DStv-kanale het en WiFi beskikbaar is. Die privaat ingang lei na 'n patio wat oor die swembad uitkyk. Die suite het 'n tussendeur en kan by Daisy bespreek word vir 'n groep of gesin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Partytjies of funksies word nie toegelaat nie.
Laat asb. vir Butterscotch B&B vooraf weet hoe laat jy gaan arriveer. Jy kan hierdie inligting verskaf in die "Nog iets" blokkie wanneer jy bespreek, of ons direk kontak met die kontakbesonderhede wat jy met bevestiging van bespreking ontvang.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het lugversorging en is ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Engelse ontbyt word in die kamer of op die patio bedien. 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en WiFi is beskikbaar. Die privaat ingang lei na 'n onderdak-patio met 'n gemaklike sitarea wat oor die tuin en swembad uitkyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Partytjies of funksies word nie toegelaat nie.
Laat asb. vir Butterscotch B&B vooraf weet hoe laat jy gaan arriveer. Jy kan hierdie inligting verskaf in die "Nog iets" blokkie wanneer jy bespreek, of ons direk kontak met die kontakbesonderhede wat jy met bevestiging van bespreking ontvang.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Braemar Road, Woodside, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang