Successfully reported
+38

BWhale Guest House

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 67A Howard Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

bWhale Guest House grens aan 'n woud met 'n oorvloed voëlspesies in Knysna op die Tuinroete. Die avontuurhoofstad van Suid-Afrika is ook nabygeleë en bied 'n rits opwindendeaktiwiteite insluitend reksprong, valskermspring en dierparke. Walviskyk is ook baie gewild. Die Tuinroete is 'n gunstelingbestemming vir buitelug-entoesiaste en daar is baie om te doen, onder andere bergfietsry, natuurroetes en 'n aantal unieke feeste.

Verblyf word aangebied in gerieflike Afrika-suites elk met sy eie en suite-badkamer met toiletware. Elke suite het ook 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi-toegang.

'n Daaglikse tuisgemaakte en heerlike ontbyt is ingesluit by die verblyf.

Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Of jy nou op soek is na 'n rustige wegbreek of 'n onvergeetlike vakansie, bWhale is die ideale blyplekkie vir enigeen.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yente Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 67A Howard Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink BWhale Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 67A Howard Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ff9dca04ce0b549c51c92745d92b85641efc0dab35d246234dc42af3ce3f56d1e8a2461ce79cb35c7a01890c012d6dfed9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 67A Howard Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.0597695 23.0896892
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang