BWhale Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 67A Howard Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die bWhale Gastehuis lê aan die rand van 'n woud met 'n oorvloed voëllewe in Knysna, langs die Tuinroete. Daar naby bied die avontuurhoofstad van Suid-Afrika 'n verskeidenheid avonture; van rekspring tot valskermsweef en diereparke. Walviskyk is veral gewild. Die Tuinroete is ook 'n gewilde bestemming vir buitelug-entoesiaste met tonne doendinge soos bergfietsry, natuurroetes en 'n aantal unieke feeste.
Verblyf word gebied in gerieflike Afrika-geïnspireerde suites, elk met sy eie en suite-badkamer met badkamergeriewe, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi-internettoegang.
'n Daaglikse tuisgemaakte en superlekker ontbyt is by jou verblyf ingesluit.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Of jy nou op soek is na 'n stil wegbreek of 'n onvergeetlike vakansie, bWhale is die ideale verblyf vir almal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yente Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 67A Howard Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink BWhale Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 67A Howard Street, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang