By-Die-Koppie Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Nieuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
By-Die-Koppie Gastehuis bied oornagverblyf in Prins Albert, Wes-Kaap. Ons nooi jou uit om die vrede en rustigheid van hierdie huislike gastehuis, sowat 40 km van die N1 tussen Beaufort-Wes en Laingsburg, te kom ervaar.
By-Die-Koppie maak voorsiening vir gesinne, sakereisigers sowel as naweekverkenners wat op soek is na verblyf aan die voet van die pragtige Swartberge. Ons het twee unieke slaapkamers wat elkeen jou ruimte en tyd bied om van die rotresies te ontsnap. Ons buite-onthaalarea het 'n braai-area, TV met volledige DStv en swembad.
Die gastehuis is aan die rand van die dorp geleë en bied 'n maklike geleentheid om te gaan vir ontspanne wandelings in die veld. Ons is naby die heuwel vanwaar skilderagtige sonsondergange en sonsopkomste waardeer kan word. Boonop is jy naby die Swartbergpas met sy pragtige uitsigte en die pragtige rit wat Meiringspoort is. Ons bied rus en vrede en egte plattelandse gasvryheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 137
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2 Nieuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink By-Die-Koppie Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Nieuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang