By-Die-Koppie Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Nieuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
By-Die-Koppie Guesthouse bied oornag-akkommodasie in Prins Albert in die Wes-Kaap. Ons nooi jou om die sonderlinge rustigheid van hierdie gerieflike gastehuis te kom geniet. Ons is omtrent 40 km vanaf die N1 tussen Beaufort-Wes en Laingsburg.
By-Die-Koppie bied akkommodasie vir gesinne, sakereisigers en vakansiegangers op soek na akkommodasie aan die voet van die pragtige Swartberge. Ons het 2 unieke slaapkamers wat 'n wegbreek van die alledaagse, besige stadslewe bied. Gaste kan ook gebruik maak van die braai- en kuierarea buite. Vir verdere vermaak is daar 'n TV met volle DStv en 'n swembad.
Die gastehuis is op die randjie van die dorp geleë en bied dus die geleentheid om wandelinge in die veld te onderneem. Ons is naby aan die heuwel wat skilderagtige uitsigte en 'n uitkykpunt vir die sonsondergang en sonsopkoms bied. Verder is die akkommodasie naby aan die Swartbergpas met sy ongelooflike landskappe en Meiringspoort se prag. Ons bied stilte, rustigheid en egte plattelandse gasvryheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 137
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2 Nieuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink By-Die-Koppie Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Nieuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang