Successfully reported

By Die See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ronell V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

By die see is 'n ervaring uit die boonste rakke. Die plekkie se naam moet in die see wees, nie by die see nie, want jy sal nie nader aan die water kom as hier nie. Dis elke sent werd. Ruim dupleks met onbeskryflike uitsigte oor die see en baai vanuit elk van die 2 kamers en vanuit die leefvertrekke. Onder is 'n oopvloerplan sitkamer-kombuis met 'n eetkamertafel. Lekker ruim en loop uit op 'n stoep. Bo is 'n toilet en dan 'n badkamer en twee slaapkamers. Al die dekor laat jou voel jy is by die see en die see raas lekker hard. Die twee kamers het een lang stoep, maar toegang is net deur die hoofslaapkamer. Trellie-deure en alarm is daar vir jou veiligheid. Die gasheer en gasvrou is pragtige, hartlike mense en hul huis is langs die dupleks in 'n pragtige tuin. Dis baie naby aan die hawe, eetplekke en 'n entjie verder is 'n petrolstasie en winkelsentrum. Ek en my gesin beveel by die see hoog aan. Dit was 'n belewenis om 2 nagte daar te kon bly. Daar is ook Netflix.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

This is a place to be! It was unforgettable. Would recommend to anyone. Not our 1st time. It's clean and neat. Everything you need is there. The bonus is of course the sea view. Definitely my favourite place in the Western Cape. Hostess and gentleman, very friendly and extremely professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Breathtaking views. Clean. On the waters edge awesome. Beautiful place. Clean. Location excellent. Safe. Awesome view. So close to the waters edge. What a place! Our host was very friendly and helpful. Beautiful furniture. Washing machine. Dishwasher. Loved the decor. Smelled very nice and clean. Good parking. We walked to the shops and really enjoyed our stay. Would stay there again. Awesome place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khalil M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Most memorable and wife agrees. Most beautiful place. Everything in the house was top notch. The detail is overwhelming. The location right on the beach makes it perfect. Beautiful from the balcony or from the beach. A bucket list destination for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wolita B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Was stukkie hemel op aarde. Dit is een van die netjiesste plekke waar ek nog gebly het - pragtige plek met alles wat jy kan nodig hê. Rika is uiters hulpvaardig en vriendelik. Beplan reeds my volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirelda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Perfek! Was 'n onbeskryflike uitsig! Kon nie nader aan die see wees nie en die eenheid self is met soveel sorg ingerig, niks kortgekom nie. Sal hom aan enige iemand aanbeveel as hulle 'n perfekte wegbreuk wil boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shakira J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Tranquil, private and the best spot to unwind with direct access to the beach. Pulled up to a slice of heaven and immediately extended our stay. The pictures do not do justice to what the place/view is actually like. It was so much better than we expected. The best view, smell of the ocean with your morning coffee. Will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Skoon, netjies en op die strand. Baie netjiese plek met alles wat jy benodig en direkte toegang tot die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 900
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Beach Road, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc94a90f5330ff7cf0cd8d24bb3d9679807db858a475b5d1000fa1902904a21db06c3153b8f12552a10b3026dc34dce88951?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 4 mense 80 5 1 5 128 Beach Road Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.163267812254 18.863696186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang