Successfully reported
+61

By the Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 559 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

By the Beach bied 2 selfsorg-eenhede in die pragtige kusdorpie Langebaan. Albei strandfront-eenhede het pragtige uitsigte oor die Langebaan-strandmeer.

Luxury Street Level Apartment bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n volledig toegeruste kombuis. Gaste het toegang tot 'n groot kuierarea op die dak met braaigeriewe, 'n vuurput en 'n uitsig.

Deluxe Beach Level Apartment bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eenheid het 'n oopplan-leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n volledig toegeruste kombuis. Gaste het toegang tot 'n dek langs die stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die sonsondergang.

Albei eenhede het WiFi en veilige parkeerplek. Die eenhede bied direkte toegang tot die Langebaan-strandmeer. Gaste kan watersport by die strandmeer geniet, die Sunnypark Fun Park besoek of die Weskus Nasionale Park verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tezz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink By the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 559
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 559
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 559
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c4de409df2400c6a57d6537afdb444f2d76e21e9f48253d6afb4a3629f593fd67f1a83b9667d8195d1cfebe71e7069d04bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 559 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 11 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.095642423816 18.029953491996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang