Successfully reported
+51

By the Way Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 898 Sias Oosthuizen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R675 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

By The Way Guesthouse is in die pragtige plattelandse dorpie Clarens in die Oos-Vrystaat te vinde. Die gastehuis is gerieflik geleë by die ingang van Clarens en spog met puik berguitsigte, ruim kamers en uitstekende diens.

Die suites is individueel ontwerp om in ons gaste elke behoefte te voorsien deur veilige parkeerplek, groot TV's, volledige en suite-badkamers, kaggels en luukse afwerkings regdeur te bied. By the Way Guesthouse bied twee fantastiese suites.

Stap stad toe en geniet ons bekoorlike dorpie met winkels, galerye, buitelugaktiwiteite en restaurante om enige iemand se belangstelling te verbly. Bergwandelings is naby geleë en maklik om te vind. Ons gastehuispersoneel is meer as bereid om enige besprekings te maak wat jy mag vereis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Madelein V
5.0
Uitstekend. Ek en my 12-jarige seun het heerlik oornag daar.
Jul 2025
Dillon D
Saam met lewensmaat
5.0
A pleasant stay in beautiful Clarens. We had a very pleasant stay at By The Way while in Clarens. Our room was nice and clean when we g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Charlene L
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi groot plek, met al die nodige geriewe, puik gasvrou wat al die pad van die. Heerlike verblyf, maklik om te vind.
Mei 2025
Annike F
Saam met lewensmaat
5.0
Het ons kuiertjie geniet en sal definitief weer terug gaan. Hierdie plekkie is 'n juweel in Clarens. Rustig en stil. The host is beskikbaar 24/7, en b...
Sien meer
Jul 2024
George C
Besigheidsreis
5.0
Netjies en ruim. Ja, baie lekker gebly.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cassandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 898 Sias Oosthuizen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink By the Way Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 675
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 675
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 675
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 898 Sias Oosthuizen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d206397e6a9a5ebd83c035aa93a2ef49f06636cf2b232c1c384b3d438f750171abd300298df82bb8b690bb08fa71bd9b057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag, vir 2 mense 105 5 1 5 898 Sias Oosthuizen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.51129177558 28.424983620644
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang