Successfully reported

Bydand B&B

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hannetjie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlike plek baie naby aan Addo. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Ons het heerlik gebly. Baie gerieflik en die ontbyt is fantasties. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer daar gaan vertoef. Baie naby aan Addo hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrico R
Kort verblyf
4.0
Feb 2024

Voldoende. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tarrilyn S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

We really enjoyed our stay, was cosy, clean and quiet. Excellent service and the most yummiest breakfast. Will highly recommend. We really enjoyed our stay. Next time will definitely be a longer stay. Excellent in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Baie netjies en gerieflik met alles wat jy nodig het. Die kamer is smaakvol en kraaknetjies. Alles wat jy moontlik kan nodig kry, word voorsien. Die private buitestoepie, die swembad, grasperke, dam en werf as geheel skep 'n stil, rustige atmosfeer. Alles natuurlik uiters netjies met werkers wat vroegoggend reeds die sitplekkies buite skoonmaak en alles versorg. Die ontbyt is uit die boonste rakke en die gasvroue verskriklik aangenaam, verwelkomend en behulpsaam. Ook al die personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amor V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Rustig, vriendelike mense, netjies en huislik. Vir ons was dit heerlik rustig. Die mense was vriendelik en het ons so tuis laat voel. Heerlik gekuier. Moet net nie jou GPS glo om jou daarheen te ry nie, gebruik eerder 'n padkaart. Ry deur Paterson en nie Uitenhage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Gerieflike ligging, uitstekende ontbyt. Gerieflike ligging naby Addo Park, uitstekende ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billy S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2018

Rustig. Goeie basis vir Addo Park. Unieke wilde vyeboom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Railton S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2016

Rustig en gemaklik. Baie mooi plaas. Kamers gemaklik. Ons moes vroeg ry en sy het moeite gedoen om ontbyt vir ons te reël.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2015

Die gevoel van natuur om mens het dit lekker en rustig gemaak en die lafenis van die swembad was net heerlik. Ek sal verblyf by hulle ter enige tyd aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2014

VRIENDELIKE GASVROU Julle aanwysings na die B&B was geheel en al onvoldoende!!!! Ons het +- 100km ompad gery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lo-Mari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bydand Farm, Valentine Road, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60ee1f56fe25f26857e9a8c8d41227f3149da8e5acb7151807c5842247f10d03d0c4e1d49b97565b601bc7b990cae7d6af0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Bydand Farm Valentine Road 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.537102237416 25.679769515991
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang