Successfully reported
+18

C Bobbejaan

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Main Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 265 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

C Bobbejaan is in Yzerfontein en bied verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n spa-bad, stort, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is oorgenoeg sitplek in die eetarea. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Daar is braaigeriewe op die stoep en 'n pragtige uitsig.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese hek en daar is 1 toesluitmotorhuis.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hanlie V
5.0
Sieslverrykend. Dit was ons wonderlikste vakansie in baie jare. Die ligging, die stilte en absolute gasvryheid sal nog lank padkos vir ons binnekant w...
Sien meer
Okt 2025
Jenn T
Saam met lewensmaat
5.0
The most beautiful view! The most beautiful view! We loved watching the ocean from the lounge.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gerieflik, mooi, veilig. Wonderlike ligging en uitsig. Stil en ruim. Ons het heerlik gebly.
Jan 2025
Pierre B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Relaxing experience, sitting in the lounge and admiring the view of the ocean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Hugo R
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker ruim woonstel met die mooiste see uitsig. Skoon en netjies. Pragtige see uitsig. Waarde vir geld.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 89 Main Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink C Bobbejaan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 265
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 265
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 5 265
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Main Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA129f9107dc5e131ab729cd8c24e2fae015ca6235cd1e9fd217842a41c756d2d024c1db74b8bc8fed2579c9202ced7d8e29d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 265 per nag, vir 6 mense 34 5 1 5 89 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.347876537601 18.152774870396
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang