Successfully reported
+23

C-Breeze Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langezandt Fishermans Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 377 R3 940 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

C-Breeze Cottage is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die Langezandt Fishermans Village in die hartjie van Struisbaai. Dit is 'n goeie opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat die stad se gewoel wil ontsnap.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en een van hierdie slaapkamers is op die solder geleë. 'n Stort is beskikbaar in die tweede badkamer.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV.

Buite is 'n lieflike tuin en onderdakstoep met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is naby die strand en hawe.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Langezandt Fishermans Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 377
R 4 377 R 3 940
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 377
R 4 377 R 3 940
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 377
R 4 377 R 3 940
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langezandt Fishermans Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaae81494739b9ffc00c6c60b3306608a8aa74606f52e6f1f2b3ef44e3b98feeabed7785681aea0cd2b0be5740da218a99db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 377 nouVanaf R3 939 per nag (plek vir 6) Langezandt Fishermans Village Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.7855803 20.0443972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang