Successfully reported
+7

C Melody Selfsorg Eenhede

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skulpiesweg, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

C Melody Selfsorg Eenhede is aan die Weskus van Suid-Afrika in 'n klein dorpie genaamd Strandfontein naby Lutzville.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede, een met slaapplek vir 2 mense en 1 slaapplek vir 5 gaste, ideaal vir 2 volwassenes en 3 kinders of slegs 3 volwassenes. Alle eenhede het oopplan-leefareas, slaapkamers en badkamers.

Daar is ook braaigeriewe beskikbaar en TV's met OVHD-kanale.

Die wit strandfront van Strandfontein is net 450 m van C Melody Selfsorg Eenhede af. Doendinge in die area sluit 4x4-roetes, voetslaanroetes, bergfietsroetes, restaurante, wynkelders, visvang en vele meer in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marina F
5.0
Baie gerieflik. Baie gerieflik en netjies.
Aug 2025
Deidre M
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. It was nice and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Dawie V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker skoon, stil en sentraal. Baie gerieflik, skoon met al die nodige beskikbaar!
Okt 2024
Elsie V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n wonderlike ervaring en Strandfontein, asook C Melody sien ons beslis. Dit was uitstekend. Ons is vriendelik ontvang en die verblyf was pres...
Sien meer
Sep 2024
Anita C
Saam met vriende
4.0
Great experience. Dit was aangenaam om daar te bly. Maya is ook baie gaaf.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Skulpiesweg, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
  • Gaste dink C Melody Selfsorg Eenhede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skulpiesweg, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71c9f2a61a39186be532db800c3fe19829b116eb0c15095b3c49c380aef0c4ad62d42d7b770785a4d1956bc2b4f24dcf3794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 Skulpiesweg Strandfontein 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.756895 18.227195
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang