Successfully reported

C-Sand Holiday Accomodation

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Surinee L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Restful and peaceful living. Beautiful, safe, cosy, clean, big kitchen, spacious and right next to my favourite restaurant Kitchen Window.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
C-Sand Holiday Accomodation
Thanks Surinee, glad you enjoyed staying at C-Sand Jeffreys Bay!

Fanie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Asemrowend. Was die beste weg naweek vir my gesin en sal vir seker weer dit doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
C-Sand Holiday Accomodation
Dankie Fanie en gesin, julle is by verreweg die skoonste en netjiesste gaste ooit, dankie julle!

Wheeler J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dankie vir netjiese skoon verblyf op die strandfront. Die enigste nadeel is geen stort, handstort in bad wat bietjie ongemaklik is vir ouer persone. Andersins het ons lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2025

Good. Very good location, but the unit could do with an upgrade.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Annatjie
C-Sand Holiday Accomodation
Dankie Vanessa vir jou insette, sal daarna kyk.

Cathlene L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Ons sal verseker weer gaan. Dit was verskriklik lekker om by C-Sand Holiday Accommodation te bly, naby die see en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dj L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig en ontspanne. Baie sentraal, netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Nov 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Lekker rustig. Die woonstel is baie lekker ruim met mooi see-uitsigte. Naby aan restaurante en pretpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
C-Sand Holiday Accomodation
Baie dankie Chantell Hoop om jul weer te sien

Alicia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Was a lovely stay, close to the beach and most restaurants. Had a lovely time, would definitely return. Situated in the ideal location, walking distance from the beach, loads of restaurants and the water park. We loved our stay at the surf fest!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annatjie
C-Sand Holiday Accomodation
Thank you Alicia, I hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 520
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 520
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 520
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdde4421e918efad1cef4fee6bc08976c9e224ccbe9fae90a21483efbbdcd0b796ea410de1e3385b6e59098ed4a31ad4e7f03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 25 Diaz Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05090649657 24.924654613492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang