Successfully reported
+27

C-Zaam

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 7 Des 2025 tot 9 Jan 2026.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Swan, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 100 R1 470 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

C-Zaam is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Astonbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek, want hierdie huis het lieflike see-uitsigte in die verte en is stapafstand van die strand af.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 7 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak, toilet, wasmasjien en tuimeldroër is in die tweede badkamer beskikbaar.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het hierdie huis 'n sonkamer met 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Daar is ook 'n gasbraai wat gaste kan gebruik. Hierdie sonkamer maak oop op 'n sonnige patio wat pragtige uitsigte oor die strandmeer het.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Emmanuel D
Saam met vriende
5.0
Awesome, central. Will stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
William W
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable and warm. Lovely place, warm homely feel, excellent service all round.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Chere T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Pragtige ligging, baie lekker gebly. Vinnige reaksie op boodskappe.
Mrt 2025
Shamiel B
Gesin met tieners
5.0
Great service, accommodation and good value. A very nice place with everything we needed, except for the WiFi.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Shannon R
Gesin met klein kinders
4.8
Awesome. Our stay was absolutely amazing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rouxve Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 37 Swan, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink C-Zaam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 470
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 470
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 470
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Swan, Aston Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc480a5888c243306411a074590e5e15cdb3aa5d57d49051d9098135583d40fee66d0f633dcbd626814ee4dcef16b4ecd1eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 470 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 37 Swan Aston Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.08400899799 24.906213256673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang