Successfully reported
+11

C8 Salamander

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Lagoon Drive, C8 Salamander, Umhlanga, 44320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

C8 Salamander is 'n selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is in Umhlanga op Lagoon Drive.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer lei na 'n omheinde patio wat 'n enkelbed bevat. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Die oopplan-sitkamer lei na 'n klein patio buite, perfek om te ontspan en 'n sonsondergang te geniet.

'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar vir jou voertuig. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad op die perseel geleë, asook 'n netjiese speelarea vir die kinders naby die swembadarea waar die kinders kan speel terwyl ouers ontspan. Die gebou het 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 66 Lagoon Drive, C8 Salamander, Umhlanga, 44320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink C8 Salamander het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Lagoon Drive, C8 Salamander, Umhlanga, 44320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dbaed609c208967ffb18f9816ae813f282869b44bb41103e98a53bf713c63701108862d770d8577705f244e10dddc0cd6db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 66 Lagoon Drive C8 Salamander 44320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.717771530397 31.09082043684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang