Successfully reported
+11

C8 Salamander

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Lagoon Drive, C8 Salamander, Umhlanga, 44320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

C8 Salamander is 'n selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is in Umhlanga in Lagoon-rylaan.

Die woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer lei na 'n toegeboude stoep met 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die oopplan-sitarea lei na 'n klein buitestoep wat ideaal is vir gaste om te ontspan en die sonsondergang te geniet.

Gaste kan hul voertuig in die toesluitmotorhuis parkeer. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad op die perseel sowel as 'n netjiese speelarea vir kinders naby die swembadarea waar kinders kan baljaar terwyl hul ouers ontspan. Die gebou het 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 66 Lagoon Drive, C8 Salamander, Umhlanga, 44320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink C8 Salamander het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Lagoon Drive, C8 Salamander, Umhlanga, 44320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dbaed609c208967ffb18f9816ae813f282869b44bb41103e98a53bf713c63701108862d770d8577705f244e10dddc0cd6db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 66 Lagoon Drive C8 Salamander 44320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.717771530397 31.09082043684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang