Successfully reported

Cabanas Del Mar 2

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Liezl N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Dit is altyd 'n wonderlike ervaring, ons boek altyd net die een vir die gesin. Dit is die beste gesins eenheid naby die swembad, braai area en hek na die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Cabanas Del Mar 2
Hi Liezl Thank you for trusting us and booking your holidays at our flat. I am glad you enjoyed your holiday. It was a pleasure having you. God bless.

Ronelle R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Beautiful getaway. Everything was perfect, the hosts were amazing. We had the best weekend away! Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker gewees. Sal beslis weer gaan. Het die eenheid baie geniet. Baie goed toegerus, skoon en netjies. Baie goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Die WiFi was baie stadig. Môre. Baie lekker gebly, die aand van 31ste het 'n familie met hul boombox by die braai area naby no 2 gesit en baie harde musiek gespeel en baie geraas. Die klank was so hard dat ons nie eers die TV-klank kon hoor nie. Dit is asof hulle reg voor unit 2 se deur gesit het. Die grootbank in unit 2 het moontlik stofmyte want ons het verskriklik gejeuk. Dalk net eienaar laat weet asb. Die res van die wegbreek was baie lekker by unit 2.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marine P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Dit was die lekkerste en mees ontspanne vakansie nog, baie veilig. Ja ons het beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Lovely unit for a memorable holiday. We had a great time. The unit is perfect for a family with young children, close to the pool, play area and the beach. The unit is equipped with everything you need and a lovely hostess who checked in to make sure all is well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Woonstel het alles wat jy nodig het weg van die huis af. Naby aan winkels en eetplekke. Loopafstand van die strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Schantal J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Gerieflik en bekostigbaar. Ons was daar vir Comrades en alles wat ons nodig gehad het was in die woonstel, alles was netjies en skoon en omdat ons op die grondvloer is, is toegang tot swembad en braaigeriewe maklik toegangbaar. Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Cabanas Del Mar 2
Hi Schantal. Thank you for the positive feedback. Always nice to know that our guests enjoyed their stay. Looking forward to welcoming you again, Regards Devi

Zindhev M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

It was the best holiday gateway, from the accommodation to the scenery. The kids did not want to come back home. Will be visiting again soon. Home away from home with stunning setup and decor. everything was close by pools and braai and play area. The unit is well-maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Cabanas Del Mar 2
Thank you for your positive feedback. Looking forward to welcoming you again soon Greetings Chantelle

Niel S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Lovely unit with the ocean on your doorstep. Lovely modern ground floor unit close to the pool that makes it easy to watch the kids when they are swimming. The only downside is that there's no WiFi reception inside the unit, so the kids had to sit outside to use the WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Ellcock Road, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkYjgzYjdhLTkxMjQtNDMwZC04ZmM4LTBiMTkxYjA0NmFiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 70 5 1 5 45 Ellcock Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.092493130712 30.862011198988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang