Cabannas @ Dana
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Protea Rd, Dana Bay, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cabannas @ Dana is 'n bekoorlike selfsorg-eiendom in Danabaai, gerieflik geleë naby strande en besienswaardighede, en binne 45 km van George Lughawe af.
Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede en 1 semi-selfsorg-eenheid met wisselende slaapvermoë. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en het privaat badkamers. Die eenhede het slim-TV's en toegang tot komplimentêre WiFi.
Danabaai is net 9 km vanaf Mosselbaai se middestad geleë, wat dit 'n ideale basis maak om die area te verken. Mosselbaai is 'n lewendige gesinsvriendelike bestemming met 'n verskeidenheid doendinge om alle belangstellings te pas. Besoekers kan in die son ontspan terwyl hulle 'n plaaslik gedistilleerde drankie geniet of opwindende avonture aanpak vir 'n adrenalien-gevulde ervaring.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 65 Protea Rd, Dana Bay, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Protea Rd, Dana Bay, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang