Cabin 3 @ Eagle Falls Country Lodge & Adventures
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruigtenfontein Farm, Eagle Falls Country Lodge, 40 km outside Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Vanaf R2 446 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Eagle Falls Country Lodge & Adventures is in Uniondale geleë en bied 'n rustige omgewing waar gaste kan ontspan of aan 'n rits buitemuurse aktiwiteite kan deelneem. Die lodge bied 'n mengsel van ontspanning en avontuur in 'n natuurlike omgewing.
Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed, 'n aparte slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n houtdek met sitplek en 'n pragtige uitsig. Aktiwiteite op die perseel sluit voetslaan, abseil, perdry, snoeker, 4x4-roetes, rotsklim, swem in natuurlike rotspoele, Sangrotte om te verken en 'n natuurlike brug om te bewonder in.
Die lodge is 'n fantastiese basis vanwaar gaste die Langkloofstreek kan verken, waar besoekers vrugteplase kan besoek en vars produkte by plaasstalletjies kan koop. Indien gaste in die teenoorgestelde rigting op pad is, kan hulle gewilde besienswaardighede soos die Kango-grotte, volstruisplase, 'n krokodilplaas en wynplase besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 45
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Ruigtenfontein Farm, Eagle Falls Country Lodge, 40 km outside Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruigtenfontein Farm, Eagle Falls Country Lodge, 40 km outside Uniondale, 6460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang