Successfully reported
+49

Cabin in da Woods

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12 Bay Road, BokkemansKloof, Hout Bay, Cape Town, 2086, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cabin in da Woods is 'n houthuisie wat in die berge van die Tafelbergreservaat geleë is, en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié houthuisie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte. Die leefarea het 'n kombuisie en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n koffiemasjien toegerus. Let dat die verblyf nie vir selfsorg toegerus is nie. Gaste het toegang tot 'n boma met 'n gasbraai.

Die houthuisie is ook net 6 km vanaf Houtbaai en 7,5 km vanaf The Constantia Village-winkelsentrum. Gaste het ook toegang tot verskeie staproetes, insluitend die Vlakenberg-voetslaanroete.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Kombuisie
DStv
Stroomdienste
Braai
Kamerdiens
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Zulfa S
Saam met lewensmaat
5.0
Great place, loved it. The stay was amazing and the scenery too. To the host, an exceptional person. I would recommend that if you're l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Wayne C
Saam met vriende
5.0
Die beste ooit. Hierdie was die mooiste, asemrowendste plek wat ons nog ooit gebly het. Sven is 'n fantastiese gasheer, en maak die lekkerste kos.
Sep 2025
Matthew S
Saam met vriende
5.0
Secluded, cozy, with amazing views and a wonderful host. We only wish we had booked for longer. Cabin in da Woods is a truly secluded e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Janine M
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy, upmarket, home away from home vibe. Cabin-in-da-woods exceeded every expectation I had of it. Beautifully built and decorated. Wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Pieter B
Saam met lewensmaat
5.0
Magical. Weekend reset at the magical cabin in the woods. From breathtaking views and the warmest little cabin to lekker kos, Shrek the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 12 Bay Road, BokkemansKloof, Hout Bay, Cape Town, 2086, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cabin in da Woods het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12 Bay Road, BokkemansKloof, Hout Bay, Cape Town, 2086, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2adedbecb718ab955dc50c137753b1838f1328eed5c2521e430a931b2e8d35b98611c81ec1753aa84b7fd486898d21ffc154?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 12 Bay Road, BokkemansKloof Hout Bay 2086 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.018192354266 18.391604969897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang