Cabin in the Woods
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwklippen Road, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cabin in the Woods is geleë op Languedoc-plaas en bied rustige, veilige en gemaklike selfsorgverblyf op 'n gesellige Kaapse leefstylplaas in die pragtige Blaauwklippenvallei, net 10 minute vanaf historiese Stellenbosch.
Die kajuit bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n ekstra lang koningingrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.
Die kombuis is toegerus met 'n 4-plaat gasstoof, mikrogolfoond-konveksie-oond, 'n ketel, 'n yskas, breekware en eetgerei, sowel as 'n wasmasjien. Die eenheid beskik ook oor sy eie privaat ingang, 'n houtdek met 'n houtvuur-warmbad eksklusief vir die kajuitgaste, wat uitkyk oor 'n eendedam, en 'n vuurput met braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 50
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Blaauwklippen Road, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Cabin in the Woods het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwklippen Road, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang