Cabin Sela
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 116 De Villiers Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cabin Sela is 'n lieflike huisie in die hartjie van De Kelders in Gansbaai. Dit is 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek aan die Overberg se kus.
Die huisie bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Beperkte WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n houtdek met sitplek en braaigeriewe. Die huisie is net 100 m vanaf die strand en net 'n entjie se ry vanaf Gansbaai se middedorp.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 123
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 116 De Villiers Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 116 De Villiers Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang