Successfully reported

Cabin20@Riviera Wharf

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Melissa V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Amazing, beste vakansie ooit. Amazing selfsorg eenheid! Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anéle
Cabin20@Riviera Wharf
Baie dankie, lekker om te hoor julle het dit geniet!

Nadia L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Lekker gebly. Baie nice plek en goeie restaurant op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Sien bo. Die woonstel is groot en ruim, maar het aandag nodig. Die beddegoed is totaal onvoldoende met 'n spul onbruikbare kussings. Daar is nie bo-lakens op die beddens nie en geen komberse nie - net skraps dekens. Die een bedlamp het nie 'n muurprop naby om in te prop nie. Badkamerspieëls is los en kan enige oomblik van die muur afval. Moes self badhanddoeke neem. Twee van drie toonbankstoele is gebroke. Die kragproppe op die kombuiskas is uitgewerk. Die twee groot rottangstoele is totaal onprakties en ongerieflik. Ek het geen idee wanneer die breekskade tarief terugbetaal sal word nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anéle
Cabin20@Riviera Wharf
Goeie dag Koos Dankie vir jou opmerkingen, ons skenk aandag daaraan. Het ook vir jou 'n persoonlike boodskap gestuur. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anéle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal Road 133, Riviera Hotel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9da0c9cc474cd7d10190c0c670189a8df4479e1bb8d0107151fb19d7c3becb2a036f05aa8a3c7c87a0d7b7db20d66584bf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Port Natal Road 133 Riviera Hotel 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1188307 22.1179066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang