Cacadu Country and Retreat Stay
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: emaBheleni, De Hoop, Cacadu, 5410, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cacadu Country and Retreat Stay bied oornagverblyf slegs 300 m vanaf De Hoop Laerskool in De Hoop, Cacadu, 4.6 km vanaf Glen Grey Hospitaal en 8.1 km vanaf Cacadu-dorp.
Hierdie chalets bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en die tweede slaapkamer bevat 2 driekwartbeddens. 'n Stort en/of bad, wasbak en toilet is in elke badkamer beskikbaar.
In die tweede slaapkamer is daar 'n mini-kombuisie, waarvan sommige 'n yskassie, mikrogolfoond, toebroodjiepers/rooster, eetgerei en breekware het, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste is daar 'n TV in sommige van die chalets beskikbaar. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met yskas en vrieskas en 'n oopplan-leefkamer in 'n aparte gebou wat op die perseel is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Nontanda Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- emaBheleni, De Hoop, Cacadu, 5410, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: emaBheleni, De Hoop, Cacadu, 5410, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang